KwaZoeloe-Natal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Ligging van KwaZoeloe-Natal in Suid-Afrika.

Afrikaans (af)

Pleknaam
KwaZoeloe-Natal

Woordafbreking

Kwa•Zoe•loe-Na•tal

Pleknaam

    Betekenisse

Een van Suid-Afrika se nege provinsies.

    Voorbeeldsinne

KwaZoeloe-Natal se hoofstad is Pietermaritzburg, maar Durban is die grootste stad.

    Wisselvorme

KwaZulu-Natal

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: KwaZulu-Natal(en)
Nederlands: KwaZoeloe-Natal(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor KwaZoeloe-Natal.