Manx
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Manx | — |
- Manx
- (taal) 'n Keltiese taal wat (as tweede taal) op die eiland Man gepraat word.
- Die laatste regte moedertaalspreker van Manx was Ned Maddrell, wat in 1974 gesterf het.
- ISO 639-1: gv
- ISO/DIS 639-3: gvl
- SIL: MJD
- Manx-Gaelies
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Manx.