Nahuatl
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Nahuatl | — |
- Van Nahuatl self: nāhua-tl, "mooi of helder klank" en tlahtōl-li "taal" of "tale".
- Hulp:IPA: ['naː.watɬ]
- (taal) Die belangrikste inheemse taal van Noord-Amerika met sowat 1,45 miljoen sprekers in Meksiko.
- ISO 639-1: -
- ISO 639-2(B): nah
- ISO/DIS 639-3: nah
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nahuatl.