Gaan na inhoud

Nuwejaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vuurwerke word op Nuwejaarsdag afgeskiet.
Enkelvoud Meervoud
  Nuwejaar    
Nuwe•jaar
Die begin van 'n nuwe jaar volgens die heersende kalender, tipies 'n openbare vakansiedag wat met feesviering gepaardgaan.
Die Sjinese Nuwejaar val nie op 1 Januarie nie.
Nuwejaarsdag

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: New Year(en)
Nederlands: Nieuwjaar(nl)