Nuwejaarsdag
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Nuwejaarsdag | Nuwejaarsdae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Nuwejaarsdaggie | Nuwejaarsdaggies |
- Nuwe•jaars•dag
- Die eerste dag van 'n nuwe jaar, tipies 'n openbare vakansiedag wat met feesviering gepaardgaan.
- Nuwejaarsdag word as 'n vakansiedag in Suid-Afrika en ander lande wat die Gregoriaanse kalender gebruik, met die uitsondering van Israel, waargeneem.
- Die name van openbare vakansiedae, soos Nuwejaarsdag, word met 'n hoofletter geskryf.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nuwejaarsdag.