Oostelike Marijies
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Oostelike Marijies | — |
- IPA: [ˈuə̯stələkə mɑˌrijis]
- اُوَسْتِلِكِی مَارِییِیسْ
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 604 duisend sprekers en een van die twee Marijiese taalvariante. Weide-Marijies is een van die amptelike tale van Mari-El.
- ISO/DIS 639-3: mhr
- SIL: MAL
| Vertalings: Oostelike Marijies | |||
|---|---|---|---|