Pole

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Kaart van Pole.
Pole se vlag.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Pole

Woordafbreking

Po•le

Pleknaam

    Betekenisse

(land) 'n Land in Sentraal-Europa, amptelik die Republiek van Pole (Pools: Rzeczpospolita Polska).

    Voorbeeldsinne

Die hoofstad van Pole is Warschau.

    Verwante woorde

Pools

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Poland(en)
Nederlands: Polen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pole.