Pools
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Pools | Poolse | |
- IPA: [puə̯ɫs], attributief: [ˈpuə̯ɫsə]
- پُوَلْسْ , attributief: پُوَلْسِی
- Van, betreffende die Pole; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Pole.
| Vertalings: Pools | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Pools | - |
- (taal) 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 44 miljoen sprekers; die amptelike taal van Pole.
- ISO 639-1: pl
- ISO/DIS 639-3: pol
- SIL: PQL
| Vertalings: Pools | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pools.