Proto-Germaans
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Proto-Germaans |
- Pro•to-Ger•maans
- (taalkunde), (taal) Dié taal waar alle Germaanse tale van afstam en wat net uit rekonstruksies bekend is.
- Die gemene voorouer van al die Germaanse tale is Proto-Germaans, wat in ongeveer die 1ste millennium v.C. in Noord-Europa gepraat is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|