Gaan na inhoud

Punic

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Punic
IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈpjʉːnik]
Brits:, Amerikaans: [ˈpjuːnɪk]
  1. Punies, van, betreffende die Puniërs.
  2. Punies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kartago.
  3. Punies, van, betreffende die Puniese taal.

    Sinonieme

1., 2. Carthaginian


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Punic
IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈpjʉːnik]
Brits:, Amerikaans: [ˈpjuːnɪk]
Punies, 'n Fenisiese dialek.