Sarnami

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Sarnami      

Woordafbreking

Sar•na•mi

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) 'n Indo-Ariese taal wat aan Bhojpuri verwant is en in Suriname gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-3: hns

    Sinonieme

Sarnami-Hindoestaans

Verwysings

Sarnami-Nederlandse woordeboek