deur: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
k Robot: standardiseer inskrywing
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 19: Lyn 19:
{{-voors-}}
{{-voors-}}
{{betekenisse}}
{{betekenisse}}
:Van die een na die ander kant kant.
:Van die een na die ander kant; ingaan en uitgaan.
:As gevolg van.
:As gevolg van.
:Wie of wat iets doen.
:Wie of wat iets doen.

Wysiging soos op 08:09, 25 Maart 2018

'n Deur.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  deur     deure    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  deurtjie     deurtjies  

Uitspraak

Hulp:IPA: [deør]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Voorwerp wat oop en toe kan maak, en toegang tot 'n ruimte bied of versper.

    Voorbeeldsinne

Sluit die huis se deur voor jy gaan slaap.
Moenie die kar se deur toeklap nie.

    Vertalings

  Vertalings:    deur
Engels: door(en)
Engels: deur(nl)


Voorsetsel
deur

Voorsetsel

    Betekenisse

Van die een na die ander kant; ingaan en uitgaan.
As gevolg van.
Wie of wat iets doen.

    Voorbeeldsinne

Die kat loop deur die huis.
Sy het geslaag deur hard te werk.
Die boek is deur Deon Meyer geskryf.

    Vertalings

  Vertalings:    deur
Engels: through(en)
Nederlands: door(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor deur.