deur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
'n Deur.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  deur     deure    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  deurtjie     deurtjies  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [deør]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Voorwerp wat oop en toe kan maak, en toegang tot 'n ruimte bied of versper.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Sluit die huis se deur voor jy gaan slaap.
Moenie die kar se deur toeklap nie.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    deur
Engels: door(en)
Engels: deur(nl)


Voorsetsel
deur

Open book 01.png Voorsetsel

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Van die een na die ander kant; ingaan en uitgaan.
As gevolg van.
Wie of wat iets doen.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Die kat loop deur die huis.
Sy het geslaag deur hard te werk.
Die boek is deur Deon Meyer geskryf.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    deur
Engels: through(en)
Nederlands: door(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor deur.