Suidwes-Afrika
Voorkoms

| Pleknaam |
|---|
| Suidwes-Afrika |
- Suid•wes – Afrika
- (land) 'n Voormalige Volkebond-mandaat van Suid-Afrika, wat tussen 1915 en 1990 op die gebied van die huidige Republiek van Namibië bestaan het.
- Die Suid-Afrikaanse Grensoorlog, algemeen bekend as die Angola-Bosoorlog, het grotendeels in Suidwes-Afrika en Angola plaasgevind.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Suidwes-Afrika.