U-boot
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
U-boot | U-bote |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
U-bootjie | U-bootjies |
- 'n Vaartuig wat onder water vaar en waarin bemanning, voorraad, ens. droog vervoer word - meestal vir militêre toepassings en met wapentuig toegerus.
- Die U-boot is met 'n dieptebom gesink.
- duikboot
Vertalings: | |||
---|---|---|---|