Veda
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Veda | Vedas |
- Sanskrit: वेद veda, "kennis".
- Ve•da
- Die heilige boek van die Hindoes, wat uit vier Vedas bestaan: die Rigveda, Yajurveda, Samaveda en Atharvaveda.
- Die Vedas is die oudste geskrifte van Hindoeïsme en is in Sanskrit geskryf.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Veda.