Gaan na inhoud

Venus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die planete in die sonnestelsel (in volgorde van hulle afstand van die Son): 1. Mercurius, 2. Venus, 3. Aarde, 4. Mars, 5. Jupiter, 6. Saturnus, 7. Uranus, 8. Neptunus
Enkelvoud Meervoud
  Venus      
Ve•nus
  1. (mitologie) Die Romeinse godin van onder meer die liefde, skoonheid, begeerte, seks, vrugbaarheid, vooruitgan] en oorwinning.
  2. (sterrekunde) Die tweede planeet vanaf die son.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Venus(en)
Esperanto: Venuso(eo)