Verb

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Duits (de)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Verb o Verben
Genitief Verbs Verben
Datief Verb Verben
Akkusatief Verb Verben

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA: [vɛrp], meervoud: [ˈvɛrbən]

    Betekenisse

(taalkunde) werkwoord, verbum

    Voorbeeldsinne

«Verben werden im Deutschen für gewöhnlich klein geschrieben.»
Werkwoorde word gewoonlik in Duits met onderkas geskryf.

    Sinonieme

Zeitwort, Verbum