Waals
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Waals | Waalse | Waals |
- Van, betreffende die Wale; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Wallonië.
| Vertalings: Waals | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Waals | — |
- (taal) 'n Romaanse taal wat aan Frans verwant is en in Wallonië gepraat word.
- ISO 639-1: wa
- ISO/DIS 639-3: wln
| Vertalings: Waals | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Waals.