aalmoes
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aalmoes | aalmoese |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aalmoesie | aalmoesies |
-
(lêer)
- aal•moes
- 'n Skenking aan die armes of die kerk.
- Die dominee het 'n beroep op die gemeente gedoen om 'n aalmoes aan die kerk te skenk.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|