Gaan na inhoud

aanhê

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek het aan   
(in bysin)   ... dat ek aanhet
(verl.) aanhad  
Verlede Tyd  ek   had aan  
Onbepaalde wys aanhê   
Teenwoordige deelwoord aanhebbend   
Verlede deelwoord aangehad   
   
(lêer)
aan•hê
Kleding, sierade ens. op die liggaam dra
  1. Die skieter het 'n gasmasker aangehad toe hy twee rookbomme in die moltrein afgevuur en op verskrikte pendelaars losgebrand het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wear(en)
Nederlands: aanhebben(nl)