aankom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kom aan   
(in bysin)   ... dat ek  aankom 
Verlede Tyd  ek   het aangekom        
Verdere vervoegings: aankom (vervoeging)

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɑ(ː)nkom, ˈɑ(ː)ŋkom]
   
(lêer)
IPA: presens: [komˈɑ(ː)n]; verlede deelwoord: [ˈɑ̃ːχəkom, ˈɑ(ː)nχəkom, ˈɑ(ː)ŋχəkom]

Met Arabiese letters

IPA: onbepaalde wys: آنْكَُومْ ; presens: كَُومْ آنْ ; verlede deelwoord: آنْخِكَُومْ

Spelling tot 1909

onbepaalde wys: añkom; presens: kom an; verlede deelwoord: añgekom

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Op 'n plek kom.
  2. Aanraak.
  3. 'n Kort kuiertjie maak.
  4. Nader kom.
  5. Saak maak, van belang wees.

    Eienskappe

Onoorganklik.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Op 'n plek kom
Duits: ankommen(de)
Engels: arrive(en)
Frans: arriver(fr)
Italiaans: arrivare(it)
Nederlands: aankomen(nl)
Spaans: llegar(es)
Sweeds: ankomma(sv), anlända(sv)
Wolof: egg(wo)
  Vertalings:   2. Aanraak
Duits: ankommen(de)
Nederlands: aankomen(nl)