aanlyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
aanlyn

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

aan•lyn

Bywoord

    Betekenisse

  1. Toestand waartydens daar aan 'n netwerk of stelsel verbind (gekoppel/gekonnekteer) is.
  2. (rekenaarwetenskap) Aan die Internet verbind; op die Internet beskikbaar.

    Voorbeeldsinne

  1. Hy was 'n rukkie aanlyn gewees.
  2. Daar is ook 'n kopie aanlyn beskikbaar.

    Vertalings

  Vertalings:    aanlyn
Engels: online(en)
Nederlands: online(nl)