Gaan na inhoud

abba

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vrou wat haar babatjie abba.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek abba  
Verlede Tyd  ek  het geabba        
Die ww. kom van Hottentots/Khoi-taal.
Die s.nw. kom van Hebreeus, אַבָּא (abba), "vader".
ab•ba
Op die rug dra.
Sy het die kind tot by die kliniek geabba.
Die Abbasasberge se naam is van die woord "abba" afgelei, want blykbaar lyk die berge asof hulle mekaar abba.
Enkelvoud Meervoud
  abba    abba's  
Vader.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: abba(en)
Nederlands: abba(nl)