absorbansie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
absorbansie | absorbansies |
- ab•sor•ban•sie
- (chemie) 'n Maat vir die hoeveelheid lig wat by 'n bepaalde golflengte en materiaaldikte geabsorbeer word.
- Die absorbansie is die logaritme met grondtal 10 van die verhouding tussen die ligintensiteit van die bron en is intensiteit wat deurgelaat word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|