administratief
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | administratief | administratiewe | |
- ad•mi•nis•tra•tief
- Wat op administrasie betrekking het; beherend; reëlend.
- Bloemfontein is die administratiewe setel van Suid-Afrika.
| Vertalings: administratief | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| administratief |
- Met betrekking tot administrasie.
- Administratief behoort Winchester aan die groter City of Winchester, 'n distrik met 'n bevolking van 116 000.
| Vertalings: administratief | |||
|---|---|---|---|