Gaan na inhoud

af

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
af
  1. Na onder/benede.
  2. Weggaan; 'n plek verlaat.
  1. Hy ry van die berg af.
  2. Hy hardloop van die ongeluk af.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: off(en)
Nederlands: af(af)


Bywoord
af
  1. Nie langer op of aan iets nie.
  2. Na onder.
  3. Vanaf; van waar begin is.
  1. Hy was die koppies af.


Hulp:IPA: [ɑf]
   
(lêer)
Voorsetselbywoord
af
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik eraf
Naby hieraf
Veraf daaraf
Betreklik waaraf
Vraend waaraf?
Onbepaald ergens af
Negatief nergens af
Universeel overal af
Voorsetselbywoord Af; naar benede; 'n plek verlatend; los
1.:Skeibare deel van 'n werkwoord
2.:Skeibare deel van 'n voornaamwoordelike bywoord
3.:Skeibare deel van vanaf
4.: iets ~ zijn: nie langer iets wees nie
5.:as predikaat volmaak
1.: Skeibare deel van 'n werkwoord, soos afwassen:
«Hij wast de kopjes en schoteltjes af
Hy was die koppies en pierinkies af.
2.: Skeibare deel van 'n voornaamwoordlike bywoord, soos eraf:
«De deksel is er niet af
Die deksel is nie daarvan af nie.
3.: Skeibare deel van vanaf:
«Van zijn stoel af.»
Van sy stoel af.
4.:
«Hierdoor was hij politicus af
Hierdeur was hy nie langer politikus nie.
5.:
«Die muziek was pragtig. Het was echt af!»
Daardie musiek het pragtig gewees. Dit was regtig volmaak!

    Eienskappe

Voorsetselbywoord. Dit vorm voornaamwoordlike bywoorde en skeibare werkwoorde maar dit besit geen ooreenkomstige voorsetsel nie.