afgelas
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gelas af |
| (in bysin) | ... dat ek | afgelas |
| Verlede Tyd | ek | het afgelas |
| Onbepaalde wys | af te gelas | |
| Verlede deelwoord | afgelaste | |
- af•ge•las
- Om te kanselleer; om af te stel.
- Die beplande Olimpiese Somerspele van 1944 is as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog afgelas.
- Dit is 'n probleemwoord met algemene taalfoute wat gesien word in die hoofstroommedia en in Afrikaanse boeke wat by kommersiële uitgewers verskyn.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||