afslaer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| afslaer | afslaers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| afslaertjie | afslaertjies |
- af•sla•er
- (beroepe) Iemand wat openbare veilings (verkopings) lei.
- Hy begin sy loopbaan as afslaer by "Van Stockums Veilings" in Den Haag vir die veiling van skilderye.
| Vertalings: afslaer | |||
|---|---|---|---|