beroep
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beroep | beroepe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| beroepie | beroepies |
- be•roep
- 'n Mense se werk; waarmee jy jou brood en botter verdien; betrekking; ambag.
- 'n Ernstige versoek rig; appelleer.
- 'n Uitnodiging om 'n predikant te word.
- Vlieënier is 'n persoon wat vliegtuie vir 'n stokperdjie of as 'n beroep vlieg.
- Hy het 'n beroep op strenger regulasies gedoen.
- Die dominee het 'n beroep na Naboomspruit aanvaar.
| Vertalings: 'n Mense se werk; | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 'n Ernstige versoek | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 'n Uitnodiging om 'n predikant te word. | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | beroep |
| Verlede Tyd | ek | het beroep |
- Hulp of steun inroep; jou gedrag/mening regverdig; appelleer.
- 'n Predikant beroep.
- Hy het hom op artikel 10 van die wet beroep.
- Die dominee is na Naboomspruit beroep.
| Vertalings: beroep | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [bə.ˈrup]
-
(lêer)
- be•roep
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van zich beroepen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van zich beroepen
- gebiedende wys van zich beroepen
- 1.: Ik beroep me.
- 2.: Beroep je je?
- 3.: Beroep je!
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | beroep o | beroepen |
| Verkleinwoord | beroepje | beroepjes |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands