afstand
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| afstand | afstande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| afstandjie | afstandjies |
-
(lêer)
- af•stand
- Die ruimte wat tussenin lê; hoe ver dinge uit mekaar is.
- Aanspraak op iets afstaan; iets laat gaan.
- Van hier na die noordpool is 'n aansienlike afstand.
- Die meisie het met moeite van haar liefling beertjie afstand gedoen.
| Vertalings: afstand | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor afstand.