notule

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  notule     notules  

Woordafbreking

no•tu•le

    Betekenisse

'n Opsomming of verslag van die punte wat op ‘n vergadering bespreek is; verslagdoening van 'n byeenkoms.

    Voorbeeldsinne

Die medewerker van Ons gemeentelike feesalbum skryf: "Aandoenlik is die notule van hierdie eerste vergadering van gespaardes, waar sovele in die oorlog gesneuwel het..."
Die doel van snelskrif om mondelingse gesprekke te transkribeer of om meer akkurate notule te neem van 'n vergadering.

    Verwante woorde

vergadering, agenda

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: minutes(en)
Nederlands: notulen(nl)