agtervoegsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  agtervoegsel     agtervoegsels  

Uitspraak

IPA: [ˈɑxtərfuxsəɫ], meervoud: [ˈɑxtərfuxsəɫs]

Met Arabiese letters

اَخْتِرْفُوخْسِلْ , meervoud: اَخْتِرْفُوخْسِلْسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taalkunde) Woorddeel wat self nie as woord voorkom nie, maar agter die stam van 'n woord gevoeg word.

    Sinonieme

suffiks

    Vertalings

  Vertalings:    agtervoegsel
Duits: Suffix(de), Nachsilbe(de)
Engels: suffix(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor agtervoegsel.