alfabeties

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   alfabeties     alfabetiese        

Uitspraak

IPA: [ɑɫfɑˈbiə̯tis, ɑɫfəˈbiə̯tis], attributief: [ɑɫfɑˈbiə̯tisə, ɑɫfəˈbiə̯tisə]

Met Arabiese letters

اَلْفَبَِیتِسْ , attributief: اَلْفَبَِیتِسِی

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

In die volgorde van die letters van die alfabet.

    Vertalings

  Vertalings:    alfabeties
Duits: alphabetisch(de)
Engels: alphabetic(en), alphabetical(en), abecedarian(en)

Bywoord

    Betekenisse

In die volgorde van die letters van die alfabet.

    Vertalings

  Vertalings:    alfabeties
Duits: alphabetisch(de)
Engels: alphabetically(en)