algemeen
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | algemeen | algemene | algemeens | |
| Vergrotend | algemener | algemeners | ||
| Oortreffend | algemeenste | |||
- al•ge•meen
- In baie gevalle voorkom; alles of almal raak; in breë trekke; universeel.
- Dit is algemeen bekend dat hy 'n niksnut is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|