andere

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ander     ander, andere  

Woordafbreking

an•de•re

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van ander; nie dieselfde nie; verskillend; vreemd; die orige; res.

    Voorbeeldsinne

Hy offer hom vir andere op.

    Vertalings

  Vertalings:    andere
Engels: others(en)
Nederlands: andere(nl)