ander
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| ander |
- an•der
- Nie dieselfde nie.
- Verskillend; vreemd.
- Die orige; res.
- Die broek het 'n ander kleur as die trui.
- Kies 'n ander een. Gaan trek 'n ander hemp aan.
- Waar is jou ander maatjies?
| Vertalings: ander | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ander | ander, andere |
- Nie dieselfde nie; verskil van; die orige.
- Die ander is mooier.
| Vertalings: ander | |||
|---|---|---|---|