ansjovis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ansjovis | ansjovisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ansjovissie | ansjovissies |
- an•sjo•vis
- (visse) 'n Taamlik klein seevis wat tot die familie
Engraulidae van die orde
Clupeiformes gereken word.
- Wil jy ansjovis op jou pizza hê?
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ansjovis.