appeltjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| appel | appels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| appeltjie | appeltjies |
- ap•pel•tjie
- (vrugte) Verkleinwoord van appel. 'n Klein appel.
- «'n Appeltjie te skil.»
- Iemand uittrap of redeneer oor 'n saak.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor appeltjie.