vrug
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vrug | vrugte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vruggie | vruggies |
Etimologie
- Van Latyn, fructus.
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) Die eetbare vlesige produk van bome en plante.
- Deel van 'n plant wat uit die blom ontwikkel en die saad vorm.
- (figuurlik) Met voordeel/resultaat/opbrengs.
Voorbeeldsinne
- 'n Waatlemoen is 'n soet, sappige vrug.
- Die giftige plant dra 'n rooi vrug.
- Die wikiwoordeboek kan met vrug gebruik word.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrug.