Gaan na inhoud

arbor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Latyn (la)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief arbor arborēs
Genitief arboris arborum
Datief arborī arboribus
Akkusatief arborem arborēs
Vokatief arbor arborēs
Ablatief arbore arboribus

Vroulik

Uitspraak

IPA: klassieke Latyn: [ˈarbɔr], meervoud: [ˈarbɔreːs]
Afrikaanse Kerklatyn: [ˈɑrboɹ], meervoud: [ˈɑrbureːs]
Italiaanse Kerklatyn: [ˈarbor], meervoud: [ˈarbores]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Boom

    Wisselvorme

(verouder:) arbos