boom
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boom | bome |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boompie | boompies |
- Hulp:IPA: [buə̯m]
- boom
- بُوَمْ , meervoud: بُوَمِی
- boom, meervoud: bóme, bó-me
- (plantkunde) Meerjarige plant met 'n enkele, dikkerige stam.
- bodem
- Daar is nie eensgesindheid oor die presiese omskrywing van 'n boom nie, maar die meeste definisies noem hoogte (minimum 4 meters) en die besit van 'n stam.
- 2: Platboom, boomskraap
- «'n Boom aan sy vrugte ken.»
- Om iemand volgens sy/haar dade te oordeel.
- «Die appel val nie ver van die boom af nie.»
- Die geaardheid van die ouers word deur die kinders oorgeërf; Kinders aard baie soos hul ouers.
- «Die kat uit die boom kyk.»
- Wag en sien hoe sake verder ontwikkel voordat jy optree.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boom.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | boom | booms |
- Sperboom. 'n Padversperring in die vorm van 'n paal wat laat sak word om verkeer te stop.
- Die dreungeluid van bv. 'n ontploffing.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | boom m | bomen |
| Verkleinwoord | boompje, (Vlaams:) boomke | boompjes, (Vlaams:) boomkes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | booms | bomen |
| Datief | boom | bomen |
- boom, meervoud: boomen
- IPA:
- Nederlands: [boːm, boʊ̯m], meervoud: [ˈboːmə(n), ˈboʊ̯mə(n)]
- Belgies: [boə̯m], meervoud: [ˈboə̯mə(n)]
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Plantkunde in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 4
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands