asook
Voorkoms
Voegwoord |
---|
asook |
- as•ook
- En ook; daarby ook.
- Hierna maak hulle 'n lys van al die meubels, asook van alles wat op die rakke is.[1]
Vertalings: asook | |||
---|---|---|---|
- ↑ Anna, Dogter Van Engela Van Bengale Therese Benadé New Africa Books, 2004,ISBN 0864866003, ISBN 978-0-86486-600-4