Gaan na inhoud

ateïs

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ateïs    ateïste  
van die Griekse áteos, "sonder God".
ate•ïs
Iemand wat glo dat God nie bestaan nie.
Richard Dawkins is een van die bekendste en mees uitgesproke ateïste.

    Antonieme

Teïs

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: atheist(en)
Nederlands: atheïst(nl)