Gaan na inhoud

baksteen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Messelwerk met bakstene
Enkelvoud Meervoud
  baksteen     bakstene  
   
(lêer)
bak•steen
(boukunde) 'n Boumateriaal wat uit gebakte klei of vliegas vervaardig word.
  1. Bakstene word gewoonlik bo-op mekaar geplaas en vasgemessel met sementbry of 'n ander messelbindstof.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor baksteen.