Gaan na inhoud

boukunde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boukunde     —  
bou•kunde
(wetenskap) Wetenskap wat hom besig hou met die ontwerp en bou van strukture vir bewoning, die huisvesting van mense en hul bedrywighede.
Baker het 'n groot bydrae totdat die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse boukunde gelewer deur sover moontlik slegs materiaal wat in Suid-Afrika vervaardig is te gebruik.

    Vertalings

  Vertalings:    boukunde
Engels: architectural engineering(en)
Nederlands: bouwkunde(nl)