balie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| balie | balies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| balietjie | balietjies |
- ba•lie
- (juridies) 'n Beroepsvereniging van advokate; al die advokate saam.
- 'n Oop vatjie of kuip.
- Hy studeer in die regte en word in 1898 tot die balie toegelaat.
- Gooi jou vuil wasgoed in die balie.
| Vertalings: balie | |||
|---|---|---|---|