juridies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | juridies | juridiese | (iets) juridies |
- Hulp:IPA: [/jyˈriːdis/]
- ju•ri•dies
- Betrekking hê op die reg, regsleer of die regstelsel.
- Sy ervaring, deeglikheid, vermoë om juridies te dink en sin vir doeltreffende regering het hom ’n waardevolle lid van die raad gemaak.
- Hy het juridiese advies ingewin voor hy die kontrak onderteken het.
- Die saak is juridies ingewikkeld.
| Vertalings: juridies | |||
|---|---|---|---|