Gaan na inhoud

ballas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
’n Nabyskoot van ballas tussen dwarslêers en onder ’n treinspoor.
Enkelvoud Meervoud
  ballas    
Afgelei van die skeepvaartterm vir die klippe wat gebruik word om ’n skip te stabiliseer.
bal•las
Die fondament waarop die dwarslêers van ’n spoorlyn gelê word.
Ballas word gewoonlik van vergruisde klippe gemaak, maar soms van ander, minder geskikte materiaal soos klei.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: track ballast(en)
Nederlands: ballastbed(nl)
Enkelvoud Meervoud
  bal    ballas, balle  
Meervoud van ☞ bal (testikel).

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ballas.