ballonskip
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ballonskip | ballonskepe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ballonskippie | ballonskippies |
- ballon•skip
- IPA: [ballonˈskip]
- 'n Voertuig bestaande uit 'n groot ballon wat opgeblaas is met 'n gas wat 'n laer digtheid het as die atmosferiese gas, sodat die totale digtheid van die tuig laer is as dié van die atmosfeer se gas, wat die tuig gevolglik in die atmosfeer laat dryf. Toegerus met motore kan die tuig gestuur word en kan dit relatief stadig, maar met min energie oor groot afstande beweeg.
- Die ballonskip het die mense op die eiland gaan red.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|